Gelee
in die hartjie van Johannesburg, die besigheid by Angelier Straat
12, naby die East Rand Mall in Boksburg Suid Afrika. Skakel my gerus
vir meer inligting.
As
jy opsoek is na kwaliteit & ietsie besonders met betrekking
tot Kwilt, Appliek en & Laslappie werk dan is jy by die regte
adres. Van
Kwilts, Muur Behangsels, Plekmatjies, Tafeldoeke & nog meer,
spesiaal gemaak na jou persoonlike behoefte. As
jy opsoek is na 'n nuwe Stokpertjie of wil graag met ander jou kreatiwiteit
deel dan is die Beginners Klas die regte besluit. Hier kan jy leer
om te Kwilt, Appliek en & Laslappie werk te bemeester en sodoende
jou eie Meestertuk voltooi.
"Kreatiwiteit
het geen Grense nie" geen werkstuk is to groot of te klein
nie. Oorsese Bestellings is ook Welkom!
Ek
het die wonderlikste lap soos Japanse, Cream-on-Cream en meer van
oorsee bestel, ek sal dit graag aan jou wil wys!
Nuwe
dienste is Quilting, jy is meer as welkom om self te kom na my "long
arm" masjien.
As
jy enige vrae, bestellinge, besprekings of verdere inligting het
kan jy my gerus
skakel...+27 (0)82 784 2612
Dankie
vir jou besoek, geniet die kuiertjie!
Met
vriendlike groete
Doris Frank
 |